free web hosting | free hosting | Business WebSite Hosting | Free Website Submission | shopping cart | php hosting

du Toit Familie

Hierdie is maar net die begin van 'n lang pad.

Nerens op die Web kon ek iets kry oor die du Toit geslag nie. Ek moet vir HW (Sydie) du Toit bedank vir al die inligting. Hy het met hierdie proses begin.

Bydraes en inligting is altyd welkom. U kan gerus kyk waar u inpas en my laat weet.

My naam is Pieter Hendrik Fraser du Toit. Die eerste twee name kom algemeen voor in die  du Toit familie. Fraser was my  Ouma grootjie se nooiens van.



Die familie:"Vi--Comte du Toit de Trieste" van Spanje, Frankryk en BelgiŽ

Die eerste du Toits    HL du Toit  PHF du Toit  HL du Toit (2)
Die van du Toit |Fotos| Mnr HL du Toit| Wie kan help?

Best experienced with

Microsoft is a registered trademark and the Microsoft Internet Explorer Logo is a trademark of Microsoft.